Ons het ‘n Spanbou geniet en ons Direkteure is op Basedag bederf. Ongelukkig is kollegas gegroet. Die klere het gekrimp en vandaar neem ons deel aan “The Biggest Loser”. Ons sien uit na die Jaareindfunksie wat om die draai is.
Nov 05,2020November 5, 2020











