Hierdie artikel sluit aan by Oktober se inleidende artikel van “transfer pricing” en dien as ‘n opsomming van drie van Suid-Afrika se belangrikste reëls in hierdie verband, soos ingevolge die Inkomstebelastingwet 58 van 1962.


Hierdie artikel sluit aan by Oktober se inleidende artikel van “transfer pricing” en dien as ‘n opsomming van drie van Suid-Afrika se belangrikste reëls in hierdie verband, soos ingevolge die Inkomstebelastingwet 58 van 1962.



Ons personeel stel nooit teleur wanneer Loslitdag ondersteun word nie. Ons het verjaardae gevier, twee van ons Direkteure het ons maatskappy by ‘n fietsresies verteenwoordig, ons het saam met die inwoners van Silwerkruin Internasionale Dag vir Bejaardes gevier. Later in Oktober gaan van ons kollegas teen ‘n Stoomtrein te voet en te fiets resies hou.

In elke geval waar ‘n eiendom verkoop word, is dit ‘n vereiste dat die verkoper ‘n Munisipale Tariewe en Belastingklaringsertifikaat aanvra by die plaaslike Munisipaliteit waar die eiendom geleë is. In sekere gevalle blyk die aansoekproses en die toestaan van die Klaringsertifikaat problematies te wees.

Hierdie artikel is ‘n inleidende opsomming om meer insig oor die konsep van “Transfer Pricing” te bied. Sekere reëls is ingestel om die verlies van inkomste te voorkom. Suid-Afrika erken ook die reëls.


Ons het Vrouemaand gevier, een van ons Direkteure is met branded kleredrag gemotiveer om 240km op ‘n fiets af te lê, en ons sien uit na Loslitdag.

In ‘n huwelik binne gemeenskap van goedere beskik elke gade oor ‘n halwe onverdeelbare aandeel in die gemeenskaplike boedel gedurende die bestaan van die huwelik. Elkeen het dus die reg om ‘n verskeidenheid van regshandelinge aan te gaan ten opsigte van die gemeenskaplike boedel.

When you do not have the appropriate / valid documentation at the time of completing a VAT201 return you may not, according to the VAT Act, claim the input tax in that specific tax period.
| Cookie | Duration | Description |
|---|---|---|
| cookielawinfo-checkbox-analytics | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Analytics". |
| cookielawinfo-checkbox-functional | 11 months | The cookie is set by GDPR cookie consent to record the user consent for the cookies in the category "Functional". |
| cookielawinfo-checkbox-necessary | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookies is used to store the user consent for the cookies in the category "Necessary". |
| cookielawinfo-checkbox-others | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Other. |
| cookielawinfo-checkbox-performance | 11 months | This cookie is set by GDPR Cookie Consent plugin. The cookie is used to store the user consent for the cookies in the category "Performance". |
| viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |
| viewed_cookie_policy | 11 months | The cookie is set by the GDPR Cookie Consent plugin and is used to store whether or not user has consented to the use of cookies. It does not store any personal data. |