Ons spog met twee kollegas se spesiale uitnodiging om ‘n Belastingsessie by te woon. Ons het Basedag gevier, Gesondheidsdag gehou, gedeel in die opgewondenheid van ‘n dame wat binnekort trou, bokse volgemaak om Boervroue te ondersteun, afskeid van ‘n kollega geneem. Vir November sien ons uit na die Jaareindfunksie.











